Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grootvee
grootvee [boodskap #129577] Sa., 01 Februarie 2020 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24351
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grootvee
Afbreking: groot•vee
Samestelling: groot + vee


Selfstandige naamwoord: grootvee
Meervoud:

Betekenis:
• Groot gedomestikeerde diere soos perde, muile, beeste, ens.

Gebruik:
• Renostervoëls word gewoonlik by buffels, renosters, seekoeie en grootvee gesien.

Antoniem:
• kleinvee

Afgelei:
• grootvee-eenheid
• grootveeboer
• grootveekamp
• grootveeteelt
• grootveeveld

Vertaling:
Engels: larger-sized livestock
Nederlands: grootvee

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: graan
Volgende onderwerp: grootwild
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 25 19:36:58 UTC 2026