Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodberig
noodberig [boodskap #129573] Sa., 01 Februarie 2020 09:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodberig
Afbreking: nood•be•rig
Samestelling: nood + berig


Selfstandige naamwoord: noodberig
Meervoud: noodberigte
Verkleinwoord: noodberiggie
Meervoud van verkleining: noodberiggies

Betekenis:
• 'n Dringende berig per radio of televisie.

Gebruik:
• Nadat 'n noodberig uitgesaai is, is die vermiste persoon binne enkele ure opgespoor.

Sinoniem:
• flitsberig
• noodwaarskuwing

Vertaling:
Engels: emergency alert
Nederlands: noodbericht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: etmaal
Volgende onderwerp: fonogram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 09:00:08 UTC 2025