| verskans [boodskap #129560] |
Vr., 31 Januarie 2020 20:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24203 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verskans
Afbreking: ver•skans
Werkwoord: verskans
Verlede tyd: het verskans
Betekenis:
• Skuiling soek in 'n versterkte verdedigingsposisie.
Gebruik:
• Hulle het hulself in die fort verskans.
Sinoniem:
• ingrawe
Afgelei:
• verskansing
Vertaling:
Engels: to entrench
Nederlands: verschansen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|