Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemanning
bemanning [boodskap #129555] Vr, 31 Januarie 2020 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemanning
Afbreking: be•man•ning


Selfstandige naamwoord: bemanning
Meervoud: bemannings

Betekenis:
• Die persone wat benodig word om 'n skip of vliegtuig te bestuur en te bedryf. Die offisiere en matrose op 'n skip of die persone in bevel van 'n vliegtuig.

Gebruik:
• Die skip se bemanning het oorgegaan tot muitery, die kaptein vermoor en met die skat verdwyn.

Sinoniem:
• manskappe

Vertaling:
Engels: crew
Nederlands: bemanning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beddegoed
Volgende onderwerp: bende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 15:44:42 MGT 2024