Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beddegoed
beddegoed [boodskap #129554] Vr, 31 Januarie 2020 07:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beddegoed
Afbreking: bed•de•goed
Samestelling: bed + -de- + goed


Selfstandige naamwoord: beddegoed
Meervoud:

Betekenis:
• Die tekstiel wat op 'n bed gebruik word. 'n Versameling lakens, komberse, dekens, kussingslope, ens.

Gebruik:
• Sy sit elke week skoon beddegoed op.

Spreekwoord:
• Met bed en beddegoed by die huis uitjaag. [Met alles wat hy besit.]

Vertaling:
Engels: bedding, bedclothes
Nederlands: beddengoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ameublement
Volgende onderwerp: bemanning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 07:41:56 MGT 2024