Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ameublement
ameublement [boodskap #129553] Vr, 31 Januarie 2020 07:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19483
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ameublement
Ameublement
ameublement
Afbreking: a•meu•ble•ment


Selfstandige naamwoord: ameublement
Meervoud: ameublemente

Betekenis:
• Die gesamentlike meubels van 'n huis of vertrek; bybehorende tafels, stoele, banke, kaste, boekrakke, ens.

Gebruik:
• Fondse is beperk en ons is versoek om net die werklik nodige ameublement vir die nuwe saal aan te skaf.

Sinoniem:
• meubels

Vertaling:
Engels: furniture
Nederlands: ameublement

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alleenspraak
Volgende onderwerp: beddegoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 08:23:11 MGT 2024