Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alleenspraak
alleenspraak [boodskap #129552] Vr, 31 Januarie 2020 07:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alleenspraak
Afbreking: al•leen•spraak
Samestelling: alleen + spraak


Selfstandige naamwoord: alleenspraak
Meervoud: alleensprake
Verkleinwoord: alleensprakie
Meervoud van verkleining: alleensprakies

Betekenis:
• 'n Gedeelte uit 'n letterkundige werk wat deur 'n enkele persoon voorgedra word.

Gebruik:
• Hamlet is beroemd vir die alleenspraak "to be, or not to be" ("om te wees, of om nie te wees nie").

Sinoniem:
• monoloog

Antoniem:
• dialoog
• samespraak

Verwant:
• tweespraak
• driespraak

Vertaling:
Engels: monologue, soliloquy
Nederlands: alleenspraak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deputasie
Volgende onderwerp: ameublement
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 04:34:37 MGT 2024