| tjor [boodskap #129528] |
Wo., 29 Januarie 2020 20:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n DKW F93-tjor.
tjor
Afbreking: tjor
Selfstandige naamwoord: tjor
Meervoud: tjorre
Verkleinwoord: tjorretjie
Meervoud van verkleining: tjorretjies
Betekenis:
• 'n Ou afgeleefde motorkar; rammelkas.
Gebruik:
• Elke dag klim ons in ons 19-voertsek tjor om die kronkelpad aan te durf.
Wisselvorm:
• tjorrie
Afgelei:
• knortjor
Vertaling:
Engels: old car
Nederlands: oude auto
Nota:
• Pasop, 'n tjor-tjor is 'n soort vis.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|