| teikengroep [boodskap #129514] |
Di., 28 Januarie 2020 08:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24183 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teikengroep
Afbreking: tei•ken•groep
Samestelling: teiken + groep
Selfstandige naamwoord: teikengroep
Meervoud: teikengroepe
Verkleinwoord: teikengroepie
Meervoud van verkleining: teikengroepies
Betekenis:
• Die groep waarop 'n inisiatief of reklame gerig is.
Gebruik:
• Mans tussen 50 en 71 is klaarblyklik die grootste teikengroep in plaasmoorde.
Sinoniem:
• doelgroep
Verwant:
• teikengehoor
• teikenmark
Vertaling:
Engels: target group
Nederlands: doelgroep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|