| sienderoë [boodskap #129482] |
So., 26 Januarie 2020 14:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sienderoë
Afbreking: sien•der•o•ë
Bywoord: sienderoë
Betekenis:
• Terwyl almal toekyk; duidelik waarneembaar.
Gebruik:
• Die politici is besig om die land sienderoë te plunder terwyl die ekonomie al verder agteruitgaan.
Vertaling:
Engels: visibly, while watching
Nederlands: zienderogen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|