Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wasbak
wasbak [boodskap #129470] So., 26 Januarie 2020 09:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wasbak.
'n Wasbak.
wasbak
Afbreking: was•bak
Samestelling: was + bak
Uitspraak: /ˈvas.bak/


Selfstandige naamwoord: wasbak
Meervoud: wasbakke
Verkleinwoord: wasbakkie
Meervoud van verkleining: wasbakkies

Betekenis:
• 'n Groterige bak in 'n badkamer of kombuis waarin 'n mens jou hande of enige iets anders kan was.

Gebruik:
• Die wasbak in die kombuis is vol skottelgoed wat hulself nie gaan was nie.

Sinoniem:
• waskom

Vertaling:
Engels: washbasin, washing-tub, sink
Nederlands: wasbak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: warem
Volgende onderwerp: wasgoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 21:31:10 UTC 2025