Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » murg
murg [boodskap #129422] Vr., 24 Januarie 2020 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Beenmurg
Beenmurg
murg
Afbreking: murg


Selfstandige naamwoord: murg
Meervoud:

Betekenis:
• Die sagte, vetterige weefsel in beenholtes.

Gebruik:
• Hy suig die murg uit die gekookte been uit.

Spreekwoord:
• Jy moet murg in jou pype hê. [Baie sterk wees.]
• Deur murg en been gaan. [Dwarsdeur 'n mens trek.]

Wisselvorm:
• merg

Sinoniem:
• beenmurg

Afgelei:
• murgbeen
• murgholte
• murgpyp
• rugmurg

Vertaling:
Engels: marrow
Nederlands: merg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volsin
Volgende onderwerp: ontelbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 22:08:07 UTC 2025