| vierkant [boodskap #129394] |
Wo., 22 Januarie 2020 19:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24145 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Vierkant.
vierkant
Afbreking: vier•kant
Samestelling: vier + kant
Selfstandige naamwoord: vierkant
Meervoud: vierkante
Verkleinwoord: vierkantjie
Meervoud van verkleining: vierkantjies
Betekenis:
• 'n Tweedimensionele vorm met vier kante wat almal ewe lank is.
Gebruik:
• 'n Vierkant het 4 gelyke hoeke van 90 grade en 4 sye met gelyke lengte.
Spreekwoord:
• Hy kyk my vierkant in die oë. [Nie vir iemand terugdeins nie.]
Hiperoniem:
• reghoek
• vierhoek
Afkorting:
• vk.
Vertaling:
Engels: square
Nederlands: vierkant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|