Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vetgedruk
vetgedruk [boodskap #129391] Wo., 22 Januarie 2020 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vetgedruk
Afbreking: vet•ge•druk
Samestelling: vet + gedruk


Byvoeglike naamwoord: vetgedruk
Attributief: vetgedrukte

Betekenis:
• Wat donkerder as die res van die letters, woorde of sinne gedruk is.

Gebruik:
• Die woorde wat vetgedruk is onderstreep die kerngedagtes van die stuk.

Vertaling:
Engels: bold
Nederlands: vetgedrukt, vet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veteraan
Volgende onderwerp: fat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 06:15:35 UTC 2025