Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwerk
verwerk [boodskap #129388] Wo., 22 Januarie 2020 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24150
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwerk
Afbreking: ver•werk


Werkwoord: verwerk
Verlede tyd: het verwerk

Betekenis:
• Iets sny of verander tot 'n meer bruikbare produk; 'n grondstof gebruik om 'n eindproduk te vervaardig.
• 'n Moeilike probleem of verandering op 'n geestelike vlak oorkom.

Gebruik:
• Die gekookte aartappels word tot 'n slaai verwerk. Die slagter verwerk die karkas tot klein pakkies vleis.
• Hy sukkel om die verlies van sy vrou te verwerk.

Afgelei:
• verwerker
• verwerking

Vertaling:
Engels: to processes; to deal with
Nederlands: verwerken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervelig
Volgende onderwerp: vet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 18:38:02 UTC 2025