Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verken
verken [boodskap #129344] So., 19 Januarie 2020 13:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verken
Afbreking: ver•ken


Werkwoord: verken
Verlede tyd: het verken
Teenwoordige deelwoord: verkend, verkende
Verlede deelwoord: verkende

Betekenis:
• Om 'n ongekende terrein te ondersoek; 'n area te bespied.

Gebruik:
• Hoewel die Son waarskynlik nooit fisiek verken sal word nie, is die bestudering daarvan 'n groot fokuspunt in ruimteverkenning.

Sinoniem:
• bespied
• ondersoek

Afgelei:
• verkenner
• verkenning

Vertaling:
Engels: to explore, scout, reconnoitre
Nederlands: verkennen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkeer
Volgende onderwerp: verklaring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 15:41:48 UTC 2025