| veearts [boodskap #129323] |
Sa., 18 Januarie 2020 15:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24153 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aspirant veeartse wat aan 'n perd se tande werk.
veearts
Afbreking: vee•arts
Samestelling: vee + arts
Selfstandige naamwoord: veearts
Meervoud: veeartse
Verkleinwoord: veeartsie
Meervoud van verkleining: veeartsies
Betekenis:
• Iemand wat diere ondersoek en behandel. 'n Persoon wat siek diere dokter.
Gebruik:
• Ons moes die hond inderhaas veearts toe jaag.
Sinoniem:
• dieredokter
Afgelei:
• veeartseny
Vertaling:
Engels: veterinarian, vet
Nederlands: veearts
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|