| saadhuis [boodskap #129311] |
Sa., 18 Januarie 2020 09:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Saadhuisies met sade.
saadhuis
Afbreking: saad•huis
Samestelling: saad + huis
Selfstandige naamwoord: saadhuis
Meervoud: saadhuise
Verkleinwoord: saadhuisie
Meervoud van verkleining: saadhuisies
Betekenis:
• Die omhulsel of kapsule waarin 'n plant sy saad dra.
Gebruik:
• Die saadhuisie hou die sade tot aan die einde van die seisoen vas.
Sinoniem:
• saadkapsule
• saadlob
Vertaling:
Engels: seed-capsule, seed-vessel
Nederlands: zaadhuisje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|