Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toepas
toepas [boodskap #129245] Di., 14 Januarie 2020 14:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24172
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toepas
Afbreking: toe•pas
Samestelling: toe + pas


Werkwoord: pas toe, toepas
Verlede tyd: het toegepas
Teenwoordige deelwoord: toepassend, toepassende
Verlede deelwoord: toegepaste

Betekenis:
• Om in die praktyk te bring; iets gebruik wat mens geleer of by iemand anders gehoor of gesien het.
• Om voorskrifte te implementeer.

Gebruik:
• Ek gaan van nou af die nuwe tegniek toepas.
• Die leerlingraad moet die skoolreëls konsekwent toepas.

Afgelei:
• toepasbaar
• toepaslik
• toepassing

Vertaling:
Engels: to practice, apply, enforce
Nederlands: toepassen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skikking
Volgende onderwerp: toepassing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 12:39:39 UTC 2025