| tevore [boodskap #129236] |
Ma., 13 Januarie 2020 15:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tevore
Afbreking: te•vo•re
Bywoord: tevore
Betekenis:
• Wat vooraf gebeur het; in die verlede; voor die tyd.
Gebruik:
• Mense leef vandag onder meer druk as ooit tevore.
Wisselvorm:
• vantevore
Sinoniem:
• destyds
• reeds
• vanmelewe
• vooraf
• voorheen
• vooruit
• vroeër
Vertaling:
Engels: before, previously, in advance
Nederlands: tevoren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|