Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » televisie
televisie [boodskap #129227] Ma., 13 Januarie 2020 06:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ou televisiestel.
'n Ou televisiestel.
televisie
Afbreking: te•le•vi•sie


Selfstandige naamwoord: televisie
Meervoud: televisies
Verkleinwoord: televisietjie
Meervoud van verkleining: televisietjies

Betekenis:
• 'n Elektroniese toestel waarop 'n mens bewegende beelde kan sien en klanke kan hoor wat uitgesaai word.

Gebruik:
• Televisie, of TV, het in 1976 in Suid-Afrika begin en 'n nuwe era van inligting en vermaak ingelei.

Sinoniem:
• beeldradio
• kykkassie

Afgelei:
• televisieakteur
• televisieapparaat
• televisiebeeld
• televisiebuis
• televisiediens
• televisiesevangelis
• televisiekamer
• televisiekamera
• televisiekyker
• televisiemonitor
• televisieopname
• televisieprogram
• televisieregisseur
• televisierol
• televisieskerm
• televisieskottel
• televisiespan
• televisiestasie
• televisiestel
• televisietoestel
• televisieuitsending

Afkorting:
• TV

Vertaling:
Engels: television
Nederlands: televisie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: telefoonnommer
Volgende onderwerp: telkens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 08:07:19 UTC 2025