Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teë
teë [boodskap #129219] So., 12 Januarie 2020 15:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teë
Afbreking: te•ë


Bywoord: teë

Betekenis:
• Nie goedgesind nie; gekant teen.
• Iets of iemand raakloop.

Gebruik:
• Hy sit hom teë. Staan die duiwel teë en hy sal van julle af wegvlug.
• Die grypdief kom sy moses teë. Toe kom 'n leeu hom teë op die pad en maak hom dood.

Vertaling:
Engels: against, opposed; to, towards
Nederlands: tegen

Nota:
• Deelwoord van werkwoorde soos teësit, teëstaan, teëkom, teëloop, ens.
• Pas op om nie "teë" met "tee" te verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tee
Volgende onderwerp: teenoorgestelde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 18:19:05 UTC 2025