eks weer hier [boodskap #1250] |
Tue, 15 July 2003 09:20  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is so baie viessssssssssssssssssssssssssssssssss
nou het ek die naweek probleme gehad met die pos op hierdie groep te lees.
En nou kon ek 2 dae niet op die net gaan kom.
Die maffia is baie besig om ons weg te kry.
Ek dink ek gaan nie meer stry met die muise nie, maar saamwerk, my katjie,
die almal groter word en die muise.
GrRico
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: eks weer hier [boodskap #1300 is 'n antwoord op boodskap #1294] |
Tue, 15 July 2003 20:30   |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda wrote:
>> Is stroop en sloop dieselfde????
>
> Katryn! Andries! Speedy! Help!
>
> Lorinda
Stroop: Wanneer 'n aangeplate gewas hetsy koring, mielies, tabak, sonneblom,
boonjies, piesangs, kersie, appels, lemoene..............ens. geneem word
uit die natuur waar dit verbou word, sodat dit aangewend kan word vir
menselike gebruik.
Sloop: Wanner 'n gebou gelyk gemaak word met die grond om plek te maak vir
'n nuwe of moderner een.
--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
|
|
|
|
|
|
|
Re: eks weer hier [boodskap #1328 is 'n antwoord op boodskap #1311] |
Tue, 15 July 2003 20:55  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" skryf in boodskap news:3f14667d$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
> Siessssssssssssssssssssssssss
>
> Jou boodskap was eerder op my rekenaar as Andries pos
>
> GrRico
Ek het dalk voor hom gepos, maar sy antwoord was meer volledig. Hy het
geweet, ek het so effens geraai.
Lorinda
|
|
|