Betekenis:
• 'n Gat waardeur geskiet word, soos 'n opening in 'n verdedigingsmuur wat beskutting aan die skut verskaf.
• 'n Gat wat deur die afskiet van 'n vuurwapen ontstaan.
• Die deel van 'n skietbaan reg agter en onder die teikens.
Gebruik:
• Die soldaat druk die loop van sy geweer deur die kasteel se skietgat.
• Die kamer se muur is vol skietgate.
• Dis tyd dat ons weer by die skietgat uitkom vir 'n oefensessie.