| strokie [boodskap #129183] |
Sa., 11 Januarie 2020 14:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
strokie
Afbreking: stro•kie
Selfstandige naamwoord: strokie
Meervoud: strokies
Betekenis:
• Bewys van betaling; die papiertjie wat mens kry as jy iets koop; koopbewys.
• 'n Smal stuk van iets.
Gebruik:
• Bêre die strokie vir belastingdoeleindes.
• Sny 'n strokie van die materiaal af.
Sinoniem:
• repie
• teenblad
Hiponiem:
• salarisstrokie
• skeurstrokie
Afgelei:
• strokiesfilm
• strokiesprent
• strokiesverhaal
Vertaling:
Engels: slip, receipt
Nederlands: slip
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|