| skouerruiker [boodskap #129163] |
Sa., 11 Januarie 2020 08:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Man met 'n skouerruiker wat 'n toespraak lewer.
skouerruiker
Afbreking: skou•er•rui•ker
Selfstandige naamwoord: skouerruiker
Meervoud: skouerruikers
Verkleinwoord: skouerruikertjie
Meervoud van verkleining: skouerruikertjies
Betekenis:
• 'n Ruiker wat aan die skouer gedra word, gewoonlik op 'n baadjie se lapel vasgesteek.
Gebruik:
• Sy steek 'n skouerruiker aan die bruidegom se baadjie vas.
Sinoniem:
• lapelruiker
Vertaling:
Engels: corsage, shoulder-spray
Nederlands: corsage
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|