Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speletjie
speletjie [boodskap #129132] Do., 09 Januarie 2020 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
speletjie
Afbreking: spe•le•tjie


Selfstandige naamwoord: speletjie
Meervoud: speletjies

Betekenis:
• Iets wat 'n mens speel.

Gebruik:
• Ek het 'n nuwe speletjie vir my rekenaar gekoop.

Vertaling:
Engels: game
Nederlands: spelletje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speler
Volgende onderwerp: spelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 11:38:50 UTC 2025