Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speelgoed
speelgoed [boodskap #129129] Do., 09 Januarie 2020 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Speelgoed
Speelgoed
speelgoed
Afbreking: speel•goed
Samestelling: speel + goed


Selfstandige naamwoord: speelding
Meervoud: speelgoed
Verkleinwoord: speeldingetjie
Meervoud van verkleining: speelgoedjies

Betekenis:
• Dinge waarmee kinders speel, soos poppe en karretjies.

Gebruik:
• Bêre jou speelgoed en kom eet.

Afgelei:
• speelgoedbedryf
• speelgoedbromponie
• speelgoeddoos
• speelgoedfabriek
• speelgoedhandel
• speelgoedhondjie
• speelgoedkas
• speelgoedkat
• speelgoedkis
• speelgoedmaker
• speelgoedmotortjie
• speelgoedmuseum
• speelgoedrakke
• speelgoedstalletjie
• speelgoedtafel
• speelgoedvervaardiger
• speelgoedwinkel

Vertaling:
Engels: toys
Nederlands: speelgoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spanning
Volgende onderwerp: raaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 08:53:43 UTC 2025