Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sokkerwedstryd
sokkerwedstryd [boodskap #129121] Wo., 08 Januarie 2020 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24169
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sokkerwedstryd
Afbreking: sok•ker•wed•stryd
Samestelling: sokker + wedstryd


Selfstandige naamwoord: sokkerwedstryd
Meervoud: sokkerwedstryde
Verkleinwoord: sokkerwedstrydjie
Meervoud van verkleining: sokkerwedstrydjies

Betekenis:
• 'n Kompetisie tussen twee spanne wat sokker teen mekaar speel, waar die span met die meeste doele wen.

Gebruik:
• Die spelers se klere is tydens die sokkerwedstryd gesteel.

Vertaling:
Engels: soccer game
Nederlands: voetbalwedstrijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soggens
Volgende onderwerp: soldaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 09:31:40 UTC 2025