Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoonpa
skoonpa [boodskap #129065] Sa., 04 Januarie 2020 19:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoonpa
Afbreking: skoon•pa


Selfstandige naamwoord: skoonpa
Meervoud: skoonpa's
Verkleinwoord: skoonpa'tjie
Meervoud van verkleining: skoonpa'tjies

Betekenis:
• Die die man of vrou met wie iemand getroud is se pa.

Gebruik:
• Ek en my skoonpa gaan die naweek visvang.

Sinoniem:
• skoonvader

Antoniem:
• skoonma

Vertaling:
Engels: father-in-law
Nederlands: schoonvader

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoonma
Volgende onderwerp: skoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 07:46:31 UTC 2025