Werkwoord: skil
Verlede tyd: het geskil
Verlede deelwoord: geskilde
Betekenis:
• Om die buitenste laag te verwyder.
Gebruik:
• Sy skil 'n appel.
Spreekwoord:
• 'n Appeltjie met iemand skil. ['n Netelige saak met iemand afhandel.]
• Moenie die aartappels twee maal skil nie. ['n Ding net een maal doen of sê.]
Vertaling:
Engels: to peel
Nederlands: schillen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.