Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skadu
skadu [boodskap #129048] Sa., 04 Januarie 2020 08:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24193
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die skadu van 'n man.
Die skadu van 'n man.
skadu
Afbreking: ska•du
Uitspraak: /ˈskɑːdɨ/


Selfstandige naamwoord: skadu
Meervoud: skadu's
Verkleinwoord: skadu'tjie
Meervoud van verkleining: skadu'tjies

Betekenis:
• Verkorte vorm van skaduwee. 'n Donkerte wat ontstaan waar ligstrale nie kan deurdring nie.

Gebruik:
• Die bokke rus in die skadu van 'n groot boom.

Sinoniem:
• skaduwee

Afgelei:
• skadubeeld
• skadukabinet
• skadukant
• skaduminister
• skaduplant
• skaduryk
• skadusy

Vertaling:
Engels: shadow, shade
Nederlands: schaduw
Venda: murunzi
Xhosa: isithunzi
Zoeloe: isithunzi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skade
Volgende onderwerp: skaduwee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 08:40:47 UTC 2025