| spieëlkas [boodskap #129020] |
Vr., 03 Januarie 2020 11:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Spieëlkas.
spieëlkas
Afbreking: spie•ël•kas
Samestelling: spieël + kas
Selfstandige naamwoord: spieëlkas
Meervoud: spieëlkasse
Verkleinwoord: spieëlkassie
Meervoud van verkleining: spieëlkassies
Betekenis:
• 'n Kas waarop spieëls gemonteer is.
Gebruik:
• Die slaapkamer het 'n bed en 'n spieëlkas.
Afgelei:
• spieëlkasstoel
Vertaling:
Engels: dressing table, mirror cabinet/cupboard
Nederlands: spiegelkast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|