| kano [boodskap #128990] |
Do., 02 Januarie 2020 13:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Kano.
kano
Afbreking: ka•no
Selfstandige naamwoord: kano
Meervoud: kano's
Verkleinwoord: kano'tjie
Meervoud van verkleining: kano'tjies
Betekenis:
• Ligte smal bootjie wat met spane voortbeweeg word, oorspronklik van uitgeholde boomstamme gemaak.
Gebruik:
• Hy durf die wilde rivier man-alleen op 'n kano aan.
Afgelei:
• kano-ryer
• kanovaart
• kanovaarder
• motorkano
Vertaling:
Engels: canoe
Nederlands: kano
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|