| eginiet [boodskap #128965] |
Wo., 01 Januarie 2020 12:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eginiet
Afbreking: egi•niet
Selfstandige naamwoord: eginiet
Meervoud: eginiete
Betekenis:
• (paleontologie) 'n Seekastaiing wat versteen is; gefossileerde seekastaiing.
Gebruik:
• Eginiete kom hoofsaaklik uit die Jura- en die Kryt-tydperke en word algemeen as versierings gebruik.
Vertaling:
Engels: echinite
Nederlands: echiniet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|