| swaardvegter [boodskap #128939] |
Ma., 30 Desember 2019 20:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swaardvegter
Afbreking: swaard•veg•ter
Samestelling: swaard + vegter
Selfstandige naamwoord: swaardvegter
Meervoud: swaardvegters
Verkleinwoord: swaardvegtertjie
Meervoud van verkleining: swaardvegtertjies
Betekenis:
• Iemand wat met 'n swaard veg of die kuns van swaardveg beoefen.
Gebruik:
• Die swaardvegter is tydens 'n skermutseling gewond.
Vertaling:
Engels: swordsman, gladiator
Nederlands: zwaardvechter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|