| plastiek [boodskap #128904] |
So., 29 Desember 2019 19:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Voorwerpe wat van plastiek gemaak is.
plastiek
Afbreking: plas•tiek
Selfstandige naamwoord: plastiek
Meervoud: plastieke
Betekenis:
• 'n Ligte, vervormbare polimeer wat redelik sterk is en vir baie dinge gebruik kan word.
Gebruik:
• Ons wêreld en ons oseane is versadig met plastiek, wat plastiekherwinning belangriker maak as ooit tevore.
Afgelei:
• plastiekbord
• plastiekbottel
• plastiekglas
• plastiekmes
• plastieksak
• plastiekspeelgoed
• plastiekvurk
Verwant:
• plasties (b.nw.)
Vertaling:
Engels: plastic
Nederlands: plastiek, plastic
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|