| plaaslik [boodskap #128900] |
So., 29 Desember 2019 13:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plaaslik
Afbreking: plaas•lik
Byvoeglike naamwoord: plaaslik
Attributief: plaaslike
Partitief: plaaslikes
Betekenis:
• Op 'n spesifieke plek naby aan of in die omgewing van die spreker.
Gebruik:
• Die produk word plaaslik vervaardig.
Vertaling:
Engels: local
Nederlands: plaatselijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|