| orkes [boodskap #128868] |
Vr., 27 Desember 2019 17:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24180 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Orkes.
orkes
Afbreking: or•kes
Uitspraak: /ɔrˈkɛs/
Selfstandige naamwoord: orkes
Meervoud: orkeste
Verkleinwoord: orkessie
Meervoud van verkleining: orkessies
Betekenis:
• 'n Groep musikante wat op musiekinstrumente speel.
Gebruik:
• Die orkes speel boeremusiek.
Hiponiem:
• blaasorkes
• boereorkes
• dansorkes
• kamermusiekorkes
• rockorkes
• simfonie-orkes
• slagorkes
• strykorkes
Afgelei:
• orkeslede
• orkestreer
Vertaling:
Engels: orchestra, band
Nederlands: orkest
Zoeloe: bhendi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|