| opvoer [boodskap #128859] |
Vr., 27 Desember 2019 06:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opvoer
Afbreking: op•voer
Werkwoord: voer op, opvoer
Verlede tyd: het opgevoer
Betekenis:
• 'n Toneelstuk of musiekstuk vir mense aanbied.
Gebruik:
• Hamelin word wêreldwyd erken vir sy oorspronklikheid en die tegniese vaardigheid waarmee hy die klassieke repertoire opvoer.
Afgelei:
• opvoering
Vertaling:
Engels: to perform
Nederlands: opvoeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|