| stelt [boodskap #128856] |
Vr., 27 Desember 2019 05:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mense wat op stelte dans.
stelt
Afbreking: stelt
Selfstandige naamwoord: stelt
Meervoud: stelte
Verkleinwoord: steltjie
Meervoud van verkleining: steltjies
Betekenis:
• 'n Lang paal met 'n voetrus waarop 'n mens loop, o.a. in modderige grond of om in hoë bome by te kom.
Gebruik:
• Dis 'n lang pad grond toe as mens van jou stelte afval.
Afgelei:
• steltloper
Vertaling:
Engels: stilt
Nederlands: stelt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|