Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » babelas
babelas [boodskap #128798] Ma., 23 Desember 2019 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25494
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
babelas
Afbreking: ba•be•las


Selfstandige naamwoord: babelas
Meervoud:

Betekenis:
• Olikheid na drinkery. Die nagevolge wanneer iemand te veel alkoholiese drank inneem.

Gebruik:
• Hy het die volgende oggend 'n verskriklike babelas gehad.

Sinoniem:
• dikkop
• roes
• wingerdgriep

Spelfout:
• babbelas
• babbelas
• babalaas
• babelaas
• babbelaas
• babalas

Vertaling:
Engels: hangover, babalaas
Nederlands: kater

Nota:
• Afgelei van Zoeloe, ibhabhalazi.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 15 Junie 2026 07:46]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: onbeskof
Volgende onderwerp: ondergaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 15 19:10:35 UTC 2026