Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omstandighede
omstandighede [boodskap #128795] Ma., 23 Desember 2019 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omstandighede
Afbreking: om•stan•dig•he•de


Selfstandige naamwoord: omstandigheid
Meervoud: omstandighede
Verkleinwoord: omstandigheidjie
Meervoud van verkleining: omstandigheidjies

Betekenis:
• Al die toestande wat 'n invloed op iets het; hoe dinge daaruitsien.

Gebruik:
• Jy mag dit onder geen omstandighede doen nie.
• Iemand wat jou ook in ware omstandighede bystaan, is 'n ware vriend.

Afgelei:
• omstandigheidsgetuienis

Vertaling:
Engels: circumstances, conditions
Nederlands: omstandigheden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuisvoos
Volgende onderwerp: onbepaald
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 16:35:07 UTC 2026