Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » netbal
netbal [boodskap #128768] Sa., 21 Desember 2019 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Netbal word gespeel.
Netbal word gespeel.
netbal
Afbreking: net•bal
Samestelling: net + bal


Selfstandige naamwoord: netbal
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sport vir meisies waarin twee spanne van sewe lede elk punte aanteken deur 'n bal deur 'n net (die korf) te gooi wat aan 'n ring aan die bokant van 'n paal vas is.

Gebruik:
Netbal is in die Verenigde State as 'n variant van basketbal vir vroue ontwikkel.
• Sy hou nie van hokkie nie en speel liewer netbal.

Afgelei:
• netbalbaan
• netbalbal
• netbalklere
• netbalspan
• netbalspeler
• netbaltoernooi
• netbalwedstryd

Vertaling:
Engels: netball
Nederlands: netbal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nêrens
Volgende onderwerp: netnou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 23:55:00 UTC 2025