| Re: Wit of Swart [boodskap #12774] |
Sa., 21 Februarie 1998 00:00  |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: Februarie 1998
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam, Pofadder. 'n Ou swart man wat gereeld vir my ma kom dagse as
hy in die omgewing is (hy het vir my pa gewerk), het al vir my gesê dat
hulle in vrese en bewing leef. Deesdae het hulle 'n selfopgelegte
"curfew", want dis net nie veilig vir hulle om in die donker buite te wees
nie.
Hoor maar hoe die huishulpe praat - hulle bly ook eerder in 'n agterplaas
as in hulle eie huise in die swart woongebiede.
Gee nie om wat jou standpunt is nie, ek bly steeds dankbaar dat ek nie
swart is nie.
--
Nico
(Bedagsaamheid sal help om besprekings hier vars te hou)
Pofadder wrote in article
| En voel dit gevaarliker om swart i,p.v wit te wees, of andersom?
|
| Mense hier aanvaar dat dit gevaarliker is on wit te wees, maar ek is
| nie so seker nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wit of Swart [boodskap #12870 is 'n antwoord op boodskap #12774] |
Di., 24 Februarie 1998 00:00  |
OCKIE BRAND
Boodskappe: 1 Geregistreer: Februarie 1998
|
Junior Lid |
|
|
'n swarte het aan my erken dat hy die vorige "apartheids era" verkies het
,omdat hy presies geweet het waar hy met die regering staan, vandag weet hy
nie of hy kom of gaan nie.
Ockie
Nico wrote in message ...
> Ek stem saam, Pofadder. 'n Ou swart man wat gereeld vir my ma kom dagse as
> hy in die omgewing is (hy het vir my pa gewerk), het al vir my gesê dat
> hulle in vrese en bewing leef. Deesdae het hulle 'n selfopgelegte
> "curfew", want dis net nie veilig vir hulle om in die donker buite te wees
> nie.
>
> Hoor maar hoe die huishulpe praat - hulle bly ook eerder in 'n agterplaas
> as in hulle eie huise in die swart woongebiede.
>
> Gee nie om wat jou standpunt is nie, ek bly steeds dankbaar dat ek nie
> swart is nie.
> --
> Nico
> (Bedagsaamheid sal help om besprekings hier vars te hou)
>
> Pofadder wrote in article
> | En voel dit gevaarliker om swart i,p.v wit te wees, of andersom?
> |
> | Mense hier aanvaar dat dit gevaarliker is on wit te wees, maar ek is
> | nie so seker nie.
> |
|
|
|
|