Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meng
meng [boodskap #128683] Sa., 14 Desember 2019 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meng
Afbreking: meng


Werkwoord: meng
Verlede tyd: het gemeng
Verlede deelwoord: gemengde

Betekenis:
• Om goed saam te roer of saam te skud; twee of meer dinge homogeniseer.

Gebruik:
• As 'n mens geel en rooi meng, kry jy oranje.

Spreekwoord:
Meng jou met die semels, dan vreet die varke jou. [As jy met slegte geselskap omgaan, word jy ook sleg.]

Antoniem:
• skei

Afgelei:
• mengbak
• menger
• menging
• mengsel
• mengmasjien
• mengmiddel
• mengelmoes

Vertaling:
Engels: to mix, blend
Nederlands: mengen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meneer
Volgende onderwerp: mengsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 10:01:16 UTC 2025