| leerder [boodskap #128625] |
Ma., 09 Desember 2019 18:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25925 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leerder
Afbreking: leer•der
Selfstandige naamwoord: leerder
Meervoud: leerders
Verkleinwoord: leerdertjie
Meervoud van verkleining: leerdertjies
Betekenis:
• Iemand wat aan 'n skool of ander instelling studeer; persoon wat leer.
Gebruik:
• Dis elke leerder se plig om die skoolreëls na te kom.
Sinoniem:
• leerling
• skolier
• student
Hiponiem:
• matriekleerder
• medeleerder
Afgelei:
• leerderbetrokkenheid
• leerderswoordeboek
Vertaling:
Engels: learner
Nederlands: leerder
Xhosa: umfundi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 25 Julie 2026 12:20] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|