Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » publiseer
publiseer [boodskap #128534] Do., 28 November 2019 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
publiseer
Afbreking: pu•bli•seer
Uitspraak: /ˌpy.bliˈsɪə̯r/


Werkwoord: publiseer
Verlede tyd: het gepubliseer
Teenwoordige deelwoord: publiserend, publiserende
Verlede deelwoord: gepubliseerde

Betekenis:
• Om 'n werk aan die groter publiek beskikbaar te maak.

Gebruik:
• Die geel pers publiseer ongegronde sensasieberigte.
• Sy het haar eerste roman gepubliseer.

Sinoniem:
• uitgee
• uitreik

Afgelei:
• publikasie
• publiseerder
• publisering

Vertaling:
Engels: to publish, make public
Nederlands: publiceren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebaar
Volgende onderwerp: geelperske
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 05 02:15:27 UTC 2026