Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opeet
- opeet [boodskap #128528] Wo., 27 November 2019 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 23242
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opeet
Afbreking: op•eet
Samestelling: op + eet
Uitspraak: /ˈɔp.ɪə̯t/


Werkwoord: eet op, opeet
Verlede tyd: het opgeëet
Teenwoordige deelwoord: opetende

Betekenis:
• Alles klaar eet; eet tot alles op is.

Gebruik:
• Hy het meer ingeskep as wat hy kan opeet.

Spreekwoord:
• Alles vir soetkoek opeet. [Alles glo wat iemand vir jou vertel.]
• Sy hoed opeet as dit so is. [Heeltemal seker wees van iets.]

Vertaling:
Engels: to eat up, finish; to devour, consume
Nederlands: opeten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: innig
Volgende onderwerp: onthou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 18 23:57:26 UTC 2025