| lint [boodskap #128519] |
Wo., 27 November 2019 15:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24149 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Linte.
lint
Afbreking: lint
Uitspraak: /lənt/
Selfstandige naamwoord: lint
Meervoud: linte
Verkleinwoord: lintjie
Meervoud van verkleining: lintjies
Betekenis:
• 'n Lange, smal strook materiaal, gewoonlik van sy of fluweel.
Gebruik:
• Die medalje hang aan 'n helder gekleurde lint.
Afgelei:
• lintgras
• lintvormig
• lintvis
• lintwinkel
• lintwurm
Vertaling:
Engels: ribbon, tape, band
Nederlands: lint
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|